Tim Jo
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tim Jo | |
Geboortenaam | Timothy William Jo |
---|---|
Geboorte | 20 April 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Jo (gebore 20 April 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bandslam (2009) en in die televisiereekse Glory Daze (2010), The Neighbors (2012), en Pitch (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Bandslam
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Glory Daze
- 2012: The Neighbors
- 2016: Pitch
- 2017: Mystic Cosmic Patrol
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Tim Jo in die Internet-rolprentdatabasis
- Tim Jo op Twitter