Angus T. Jones
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Angus T. Jones | |
Geboorte | 8 Oktober 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–2016 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Angus T. Jones (gebore 8 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente See Spot Run (2001), The Rookie (2002), en Bringing Down the House (2003), en in die televisiereeks Two and a Half Men (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: See Spot Run
- 2002: The Rookie
- 2003: Bringing Down the House
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: Super Short Show
- 2003: Two and a Half Men
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: The Christmas Blessing
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: George of the Jungle 2
- 2006: Diary of a Spider
- 2007: Two Adults, One Kid, No Grown-ups
- 2007: Backstage Tour with Angus T. Jones
- 2008: The Serious Business of Writing Comedy
- 2009: Two and a Half Men: Growing Up Harper
- 2009: The Women of Two and a Half Men